Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Gebraaide Peper Biefstuk vir Kouevleis

$
0
0

Perfek vir kouevleis en slaai, jy kan die vleisstuk ook warm voorsit met groente en lekker lang bruinsous gemaak van die pansous 1- 2 kg heel Topside Biefstuk (maak seker daar is darem 'n mooi lagie vet) 4 et botter Sout Gemaalde vars Swart Peper Foelie Voorverhit oond 180 C Plaas Biefstuk in 'n oondpan, stip oral met botter Geur met sout en baie varsgemaalde Swart Peper Seel oondpan met foelie, maak seker kante is mooi toe Bak in voorverhitte oond vir 1 uur, draai Biefstuk om, sout en peper na smaak (as jy die Biefstuk warm voorsit, kan jy ook nou jou aartappels byvoeg) Maak weer toe met foelie en bak vir nog 45 min Laat in die oondpan afkoel, plaas dan in yskas vir minstens 4 ure voor jy dun skywe opsny As jy die Biefstuk warm bedien, laat rus in oondpan vir minstens 20 min voor jy opsny Belowe jou, die wag die moeite werd ! Sit voor met Engelse Mosterd

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles