Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Sjokolade gedoopte Botterkoekies

$
0
0

Smelt in die mond lekker  - (maak 40) Bestanddele 250g sagte botter 120 ml versiersuiker, gesif 700 ml Bruismeel 1/2 tl sout 20 ml melk *80g blok melksjokolade, oor dubbel koker of in mikrogolf gesmelt . Voorverhit oond 160 C In 'n lekker groot mengbak room die botter en versiersuiker tot lig en romerig Sif die meel en sout saam en vou in by bottermengsel Gooi melk by en meng goed deur tot 'n lekker stywe deeg vorm Maak toe met kleefplastiek, plaas in yskas vir 30 min Skep teelepel-grootte deeg in jou hand, rol bolletjies en plaas op gesmeerde bakplaat, los 'n goeie vingerspasie tussen in Druk liggies plat met 'n vurk Bak in voorverhitte oond 20 minute Keer uit op draadrakke om heeltemal af te koel Doop helfte van die koekies in gesmelte sjokolade, plaas op draadrak sodat eksta sjokolade kan afdrup Geniet

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles