Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Oondgeroosterde Varkpens

$
0
0

Een van die lekkerste vleisstukke van 'n varkie. Min moeite, eenvoudig, maar lekker ! + - 1½ kg varkpens (pork belly) - spekbolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis 3 el growwe sout 15 ml growwe gemaalde swart peper ¼ tl fyn naeltjies 3 el appelkooskonfyt . Voorverhit die oond tot 180 C Meng die sout, peper, naeltjies en vryf dit baie goed oralom die varkpens en tussen die snytjies in Plaas die varkpens op ’n draadrak binne ’n oondpan en rooster minstens 2 uur As die vleis gaar en spek krakerig is, bedruip nou met Appelkooskonfyt en bak nog verdere 20 minute tot mooi goudbruin Bedien dadelik

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles