Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Sjokolade Botterversiersel

$
0
0

Die versiersel bly maar bo, sonder fieterjasies - genoeg vir 1 koek 1 x 500 g versiersuiker- gesif 200 g sagte botter (Rama/Stork) werk ook baie goed 3 el opgehoopte kakao poeier 50 ml melk 2 tl vanielje geursel . In n groot mengbak, room die botter tot lig en donserig Voeg die gesifte versiersuiker en kakao by, dan die melk Klits als saam tot lig, voeg geursel by, klits tot romerig *wenk : Room die koek slegs wanneer dit HEELTEMAL afgekoel is, anders sit jy met n loperige storie. Plaas versierde koek in n lugdigte houer en hou in die yskas *opsioneel: krummel Flake sjokolade bo-oor, of selfs gerasperde Pepermint Crisp of rooi glans kersies. Gebruik blikkie Karamel vir jou tussen lae, heerlik

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles