Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Nog ‘n skeppie Tunatert

$
0
0

Geblikte tuna; 'n staatmaker in die koskas . 4 blikkies tuna chunks - gedreineer 5 groot eiers - geklits 1 groot pak kaas  &uie skyfies - gekrummel 1 blikkie sampioensop 1 ui baie fyn gekap vars gemaalde swart peper na smaak 1 kop gerasperde cheddar kaas 1 kop gerasperde mozzarella kaas . Voorverhit oond 180 C In 'n groot mengbak meng al jou bestandele mooi saam behalwe die kaas Smeer oondvaste bak met botter Giet mengsel in, sprinkel kaas oor en bak vir 40 min tot goudbruin Haal uit die oond, laat rus vir 10 min voor opskep . Bedien met vars broodrolletjies en groen slaai (resep kan maklik halveer word)

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles