Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Ouma se onthou Melkpap

$
0
0

melkkos

nostalgiese melkpap, nie melkos nie, nie snysels nie, melkpap ! 1 liter vars volroom melk 2 el botter ½ kop suiker 1 kop Koekmeel 1 tll Sout . Kaneelsuiker: 2 el pypkaneel vir elke koppie suiker
Giet melk in 'n diep kastrol, bring tot kookpunt en voeg  botter by
Meng droë bestanddele saam in 'n lekker diep mengbak
Gooi al die kokende melk bietjies bietjies by die droë bestandele terwyl jy met 'n vurk vinnig roer, Gooi weer alles terug in die pot, sit terug oppi plaat. Hou aan roer tot dik en romerig en prut 3 minute Sit deksel op, haal af van plaat, laat rus vir 5 minute.
Bedien warm saam met kaneel suiker.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles