Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Waatlemoen Kersfees Koek

$
0
0

So ietsie anders vir die kerstafel

1 klein waatlemoen
2 houertjies room ~ styfgeklop
geroosterde amandel vlokkies
vrugte van jou keuse vir versiering
versiersuiker
Sny kante van die waatlemoen af. Vat nou die middelstuk, sny sy skil in die ronde af, dat dit soos 'n ronde koek lyk
Sprinkel die waatlemoenkoek met versiersuiker
Klop room lekker styf, versier met slaplemmes
Pak nou jou vrugte mooi bo op
Sprinkel met amandelvlokkies

foto: Annelize Schoonbee‎


Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles