Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Mielietert

$
0
0

mielietert

bestanddele 5 groot eiers 1 kop bruismeel 3 el gesmelte botter 2 x 410 g blikkies Cream Style Suikermielies 1 k  gerasperde cheddarkaas 1 tl sout mespunt rooipeper gekapte pietersielie na smaak gemaalde swartpeper na smaak voorverhit oond  180 ° C Klits die eiers met die gesmelte botter Sif die bruismeel, sout en droee speserye saam, voeg by geklitse eiermengsel, meng deur Roer die Cream Style Suikermielies by, maak seker dis mooi gemeng Gooi dit in 'n gesmeerde oondbak. Sprinkel gerasperde kaas  bo-op en bak in 'n voorverhitte oond  vir 'n uur  tot goudbruin

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles