Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Diepskep Macaroni en Maalvleis

$
0
0

macaron5

  Lekker ou staatmaker keer op keer, ouma se diepskep macaroni en maalvleis gebak 60 ml kookolie 2 groot uie, gekap 3 knoffeltoontjies; gekneus en gekap 700 g beesmaalvleis 2 tamaties opgekap 30 ml tiemie 2 el tamatiepuree sout en peper na smaak Afronding: 3 kop rou macaroni, gaargemaak soos op pakkie, gedreineer 3 lekker hande vol gerasperde cheddar kaas 2 eiers geklits met lekseltjie melk Voorverhit die oond tot 180 C (skakel oond solank aan sodra jy begin met maalvleis) Verhit die kookolie in ’n groot pan en roerbraai die opgekapte ui en knoffel tot deurskynend Voeg maalvleis en tiemie by, braai tot lekker geurig en bruin Voeg nou by tamatieskywe en tamatiepuree, sout en peper na smaak, prut vir 5 minute Smeer ’n oondvaste bak. Skep die maalvleismengsel alles onder in 'n diep oondvaste bak Sprinkel lekker handvol gerasperde kaas oor Volg met gekookte macaroni, giet nou eiermengsel eweredig oor Rond af met lekker dik laag gerasperde kaas Bak by 180 C vir 1 uur tot goudbruin

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles