Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Jantjies (corn dogs)

$
0
0

corndog2

Kinders is versot hierop, lekker vinnig en ma en pa gaan net so lekker hieraan smul 8 Russians of Viennas of Frankfurters (gaargemaak) 2 kop koekmeel 2 teelepel bakpoeier 2 kop mieliemeel 2 kop melk 2 eier bietjie sout bietjie aromat bietjie rooipeper Olie vir braai ekstra koekmeel om worsies in te rol Gooi alles in 'n bak en meng goed tot gladde dik en stywe deeg, laat staan 10 min Gooi jou deeg in lekker lang groot beker of glas die lengte van die worsies Steek nou stokkies in die gaar worsies en rol in koekmeel Doop nou worsies in die deeg Bak in lekker matige (nie te warm) olie vir so 5 minute tot goudbruin Laat effens afkoel op handdoek papier, sit voor saam tamatiesous en mosterd

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286