Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Browsing all 286 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krummelpap met Geurige Maalvleis en baie Kaas

500g maalvleis 2 groot uie, gekap 1 groen soetrissie, 1 rooi soetrissie ontpit, gekap 3 knoffeltoontjies, gekneus , gekap 5 ml kerriepoeier 2ml borrie 50 ml olie 2 groot ryp tamaties, skywe gesny Mrs...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Peper Biefstuk Pastei

Smul lekker vleispastei, tuisgebak ! bestanddele 15 ml Olie 2 pakkies KNORR Black Pepper sous 50 g meel 800 g goeie gehalte beesvleis, (steak) in blokkies gesny 500 ml Water 2 Rolle skilferkorsdeeg,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vet Lamsrib Kerrie

1 kg vet lamsrib,  vra jou slagter om op te sny 125 ml kookolie 1 lourier blaar 1 kaneelstokkies 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 1/2 teelepels vas fyn gemmer ¼ teelepel borrie 4 eetlepels sterk...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Beesvleis Kerrie met Kluitjies

Iets anders as allerdaagse kerrie en rys 1 tot 2 kg beeskook ( chuck, brisket, shortrib) opgesny 125 ml kookolie 1 lourier blaar 1 kaneelstokkies 1 eetlepel asyn 2 groot uie, gekap 1/2 teelepels vas...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bullybeef Chakalaka

lekker randrekker ! 100 ml olie 3 el botter 2 el matige kerriepoeier 125 ml peri peri sous 1/2 tl suiker 1 el asyn 2 uie, geskil opgekap 1 groot groen soetrissie in repies gesny 3 knoffelhuisies,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Klewerige beesvleis roerbraai met vetkoek

  ....so ietsie anders en vingeraflek lekker variasie vir vetkoek 700 g "tenderised steak" in lang repies gesny repies 2 groot uie in ringe gesny 4 knoffelhuisies; gekneus 60 ml kookolie 60 ml botter...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Elaine se Heerlike ongebakte kaaskoek

Ek het die resep saamgestel uit 'n paar ander resepte en ek moet se dit is presies waarna ek opsoek was! Suurlemoen Kaaskoek 2 x 250g Volroom Maaskaas 500ml Room 1 Blikkie Volroom Kondensmelk 125ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Adri se Yskastert

Goeie ou yskastert, 15min en hy's gemaak. Ek verander net die vrugte en jellie en gebruik die vulsel as mousse poeding vir warm somerdae Jy het nodig1 blik ingedampte melk (sit in vrieskas vir ongeveer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaas en Marmite Wielletjies

Heerlike versnappering vir ligte middagete tot by die kosblik, so maklik soos koekies eet 1  rol blaardeeg - ontdooi Marmite smeer 2 kop Cheddar kaas - gerasper So gemaak Voorverhit oond 200 C Rol die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Volroom Vanilla Roomys

Net 3 bestanddele Ryk en romerig ~  tuisgemaak, die beste !! Die lekkerste volroom  roomys wat jy nog ooit gemaak het, sonder roomys masjien 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ouma se Boerewors bredie met mieliepap

trooskos !! 2 uie, gekap 80 ml olie 5 knoffeltoontjies , gekneus 1 tl matige kerriepoeier 2 gekapte tamaties 2 aartaapels in kwarte gesny 500 ml kookwater 500 g boerewors, in happie groote gesny sout...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hong Kong Hoenderkebabs

  1 kg hoenderfillet in blokkies opgesny 1 groot ui, stukke gekap 1 groot groen soetrissie, stukke opgekap 500 ml coca-cola 125 ml sojasous 1 el bruinsuiker 3 el goue stroop 5 ml sout 6 sosatiestokkies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kerrie Hoender-Sosaties

  1,5 kg hoenderborsies – met velletjie – in blokkies gesny (so 3 by 3 cm groot) varkspek – dun skyfies in dieselfde grootte blokkies gesny   ** groen soetrisse opgekap in stukke , opsioneel ** uie in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jantjies (corn dogs)

Kinders is versot hierop, lekker vinnig en ma en pa gaan net so lekker hieraan smul 8 Russians of Viennas of Frankfurters (gaargemaak) 2 kop koekmeel 2 teelepel bakpoeier 2 kop mieliemeel 2 kop melk 2...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Cola Hoenderrepies op rolletjies

1 kg  hoenderborsies, ontbeen en repies opgesny sous: 1 kop sweet chilli sous 3 el gouestroop 750 ml coke 6 el bruinsuiker 2 el bruin asyn 1 tl fyn gemmer 4 knoffeltoontjies, gekneus en opgekap 1 ui...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Malvalekker Yskastert

Malvalekker lagies yskastert  in 'n  glas Jy het nodig: 1 pakkie Tennis beskuitjies, fyn gekrummel 4 el botter, gesmelt 20 malvalekkers, fyn gesnipper handvol rooi glanskersies, klein gekap 100ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eruka se smul Hoenderpastei

  Heerlike maklike resep 1 Gebraaide ui + - 5 Gebraaide Hoender fillets, fyngemaak 1 Gaar aartappel in blokkies gesny 1 Pakkie gevriesde gemengde groente 1 koppie room 1 koppie melk 1 pakkie hoender...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Milo Roomys ~ Tuisgemaak

Net 4 bestanddele Ryk en romerig ~  tuisgemaak, die beste !!  sonder roomys masjien. 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 el vanilla essence 1½ kop milo...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaaswors

5 kg beesvleis 1 kg vet of spek 80 g sout 1 el koljander 1 el growwe swart peper 2 tl fyn naeltjies 1 tl g fyn neutmeskaat 100 ml Worcestersous 1 kg sagte cheddar / gouda kaas (klein blokkies gesny) 15...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Frikkadel met ‘n “nice surprise”

So ietsie anders en smaaklik as die doodgewone frikkadelle, met 'n lekker twist ! bestanddele: 1 kg topside maalvleis 4 varkworsies, ontdooi en uitgedruk 1 kop broodkrummels 1 kop gekerfde wortels 3 el...

View Article
Browsing all 286 articles
Browse latest View live