Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Bullybeef Chakalaka

$
0
0

bullybeekerrie

lekker randrekker ! 100 ml olie 3 el botter 2 el matige kerriepoeier 125 ml peri peri sous 1/2 tl suiker 1 el asyn 2 uie, geskil opgekap 1 groot groen soetrissie in repies gesny 3 knoffelhuisies, gekneus 3 groenrissies, fyngekap 1 groot wortel, geskil en grof gerasper 1 blikkie sousbone 4 groot ryp tamaties, geskil en gekap 1 blikkie bullybeef opgekap in blokkies sout na smaak In 'n medium kastrol, verhit die olie en botter; braai stadig saam die uie; knoffel, groenrissie soetrissie tot sag. Voeg die kerriepoeier; peri-peri sous; en asyn by; roer vinnig deur Voeg nou by jou wortels, tamaties; sous boontjies en suiker by Sit deksel op laat prut vir 10 min Voeg bullybeef blokkies by; geur met sout na smaak, prut nog 5 minute Bedien warm met pap

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286