Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Roommielie Poffertjies

$
0
0

Dis so maklik. Vinnig en baie lekker vir ontbyt, sit voor saam heuning of esdoornstroop en kaas, self lekker plan vir die kosblik, of  sommer 'n ligte versnappering Jy gaan nodig hê: 2 groot eiers, geklits - kamer temperatuur 2½ kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt cayenne peper (rooi peper) 1 tl sout ¾ kop melk 2 el gesmelte botter 1 blik roommielies *500ml kookolie, vir braai Meng al die bestanddele tot als mooi saam kom en 'n gladde deeg vorm Verhit olie in 'n diep pan Skep eetlepels vol deeg warm olie en bak so 3 min per kant tot gaar en goudbruin Skep uit en plaas oor na kombuispapier om oortollige olie te dreineer Bedien warm

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles