Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Pienksous

$
0
0

Daar is dosyne resepte op die internet vir "Spur" se pienk sous, maar die eenvoudige een is 'n wenner. Probeer gerus, dit sal werklik nooit weer nodig om enige ander resep te probeer nie. 500g Cross & Blackwell Mayonnaise 1 x 385g blik Clover Kondensmelk 1 x 330ml Fanta Orange Koeldrank 125ml All Gold Tamatiesous Meng alles goed saam Sit in yskas vir paar uur voor gebruik. ......en daar het jy dit.... Spur se Pienk Sous. Die is 'n lekker doopsous en bo oor gooi lekkerte sommer vir alles!  

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles