Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Koel Komkommer Slaai

$
0
0

  Lekker rou en krakerig Die slaai kan letterlik in sekondes aanmekaar geslaan word net voor ete. Kom trek ’n komkommer nader 1 groot engelse komkommer 1 bottel Knorr "Jogurt an Herb" Salad dressing sout en gemaalde swart peper na smaak *Hou jou Komkommer en "salad dressing" vooraf in die yskas dat dit lekker koud kan word Sny jou Komkommer in lekker dun skyfies op soos benodig Plaas in mooi slaaibak, geur met sout en gemaalde swart peper na smaak Gooi Slaaisous oor, net genoeg dat die Komkommers lekker klam is, dit moenie daarin swem nie Sit dadelik voor

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles