Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Steri-Stumpi Vrugtekoek

$
0
0

Jy gaan dol wees oor die heerlike klam, net drie bestandeel Vrugtekoek So maklik en regtig moeite vry lekkerte Hier, dis wat jy nodig het: 1kg of gemengde droë vrugte koekmengsel 600ml Steri Stumpi Melkskommel - Sjokolade geur 2 kop bruismeel . Nou maak ons so: In n groot glas mengbak, gooi droë vrugte koekmengsel Giet die melkskommel bo oor, roer mooi deur Seel die bak met kleefplastiek en plaas in yskas oornag Voorverhit oond 160 C Voer n 20 cm koekpan met bakpaper uit Om die beurt voeg nou bruismeel by die geweekte vrugtemengsel in, meng tot gladde beslag en deurgemeng Skep belag in voorbedreide koekpan en bak vir 2 ure in voorverhitte oond Skakel oond af en los koek in oond vir verdere 30 minute Plaas koek op afkoelrak tot heeltemal koud voor jy koek uitkeer Wanneer HEELTEMAL afgekoel is, draai toe met foelie en plaas op koel plek vir minstens oornag voor jy sny *OPSIONEEL Jy kan die vrugtekoek met Brandewyn sprinkel voor jy hom in foelie toedraai Hou tot drie weke in yskas

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles