Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Hamburger Potato Bake

$
0
0

humburgerbake

.Twee van my gunstelinge in een !! 800g topside maalvleis 1 ui baie fyn gekap 3 knoffelhuisies, gekneus en fyn gekap 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl droe pietersielie 3 eetl blatjang 2 eetl appelkoos konfyt swartpeper en sout na smaak 3 aartappels, skywe gesny, en halfgaar gebraai in diepolie op kombuispapier dreineer - hou eenkant 2 ekstra uie in ringe gesny - gebraai in botter - hou eenkant tamaties – skywe gesny 1 kop gerasperde kaas sous: kwart kop mosterd sous kwart kop tamatiesous kwart kop blatjang kwart kop mayonaise (meng alles goed saam) Voorverhit jou oond 180 C Smeer 'n diep, ronde oondpan ( so opskep bord grootte) goed met botter Meng al die speserye saam met maalvleis , knoffel en fyn ui mooi deur Vorm nou 'n ronde maalvleis bal en druk liggies plat in die pan vas, maak eweredig Pak nou tamatie skywe bo op, gevolg met gebraaide uiering, Gooi nou die koppie sous mooi oor alles Pak nou die skywe gebakte aartappels laaste Sprinkel met sout en peper gooi kaas oor Bak in voorverhitte oond vir 1 uur tot goudbruin Sny in skywe of blokke Bedien met vars broodrolletjies

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images

Trending Articles