Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Sjokolade Eclair Yskastert

$
0
0

So verleidelik ! 2 pakkies tennisbeskuitjies 3 kop yskoue volroom melk 2 pakkies MOIR'S instant pudding - vanilla geur 375 ml room . Sjokolade Stroop: ½ kop kakao poeier 1 kop suiker ¼ kop melk ½ kop botter 1 tl vanilje essense Stroop: Bring tot kookpunt, prut saam vir 5 minute, tot glad en suiker gesmelt is Laat afkoel . Nou so gemaak: Voer 'n 20 cm x 15 cm tertbak met Tennisbeskuitjies uit Maak al twee pakkies MOIR'S instant pudding aan met 3 kop koue melk Laat 10 minute staan Klop room styf tot stywe punte vorm, vou nou in by aangemaakte poeding Skep hefte van die mengsel oor die tennisbeskuitjies in tertpan Pak nog n laag tennisbeskuitjies Volg met res van die mengsel Pak nog 'n laag tennisbeskuitjies Giet nou al die sjokolade stroop bo oor, en versprei eweredig . Laat staan in yskas vir minstens 5 ure voor jy in blokke opsny

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286