Chefsharkie se Kalkoenpotjie
Heerlike alternatief vir 'n potjie, Hierdie resep kan ook op die stoof gemaak word.Die kalkoen kan ook vervang word met hoenderdye of met haasvleis. 250 ml koekmeelblom 5 ml sout 5 ml swartpeper 5 ml...
View ArticleSuurlemoen en Botter Haddock – Pangebraai
Die is een van die lekkerste vis denkbaar, smaak so uniek, jy het niks meer as bietjie botter en suurlemoensap nodig om hom voor te berei nie 600g Haddock vis fillette - ontdooi 6 el botter 60 ml olie...
View ArticleSuurlemoen Soufflé
Wat dink jy van hierdie suurlemoen soufflé direk gebak in 'n suurlemoen? 'n Kombinasie van romerige, soetigheid van 'n suurlemoentert, onweerstaanbaar! . 8 groot suurlemoene 3 eiers, geskei halwe...
View ArticleMy “Spur style” Uieringe
1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat goed...
View ArticleSweet Chilli Steak Roll getop met Uieringe
Vinger aflek lekker een ! sommer tjop-tjop aanmekaar! (genoeg vir 2 met mini franse broodrol of 4 porsies vir gewone broodrolletjies) . Vir die Steak: 600 g Tenderised Steak (repies gesny) 250 ml Sweet...
View ArticleMayonnaise en Kaas Broodjie
Heerlik as braaivleis bygereg of sommer so op sy eie . Jy het nodig; . 500 ml koekmeel 20 ml bakpoeier 250 ml volroom melk 2 groot eiers - geklits 125 ml mayonnaise mespunt sout 20o g gerasperde...
View ArticleOondgebraaide Lamsboud
Bestanddele: lamsboud van 2 kg, met skenkel aan indien verkies 8 knoffelhuisies, gekneus 1 el droë tiemie skil en sap van 1 suurlemoen (skil baie fyn gerasper) 4 el botter 2 el olyfolie sout en...
View ArticleKersfees Staatmaker Gammon
1 tot 2 kg gerookte varkboud (Gammon) jou duim se lengte vars gemmer, geskil en in skyfies gesny 150 ml brandewyn (opsioneel maar dit gee 'n wonderlike geur) 200 ml heuning - warm gemaak, laat dit...
View ArticleKnars Choc-Kits Koekies
Die lekkerste koekblik bederfies, tuisgebak, die beste ! Jy benodig . 2 ¾ kop koekmeel 125 ml strooisuiker 250 ml muscovado suiker of bruinsuiker 250 ml fyn klapper 1 tl bakpoeier 1 tl koeksoda 1 el...
View ArticleRoti’s
Heerlike Indiese bygereg vir kerrie geregte 3 kop koekmeel 1 tl sout 3 el kookolie 150 g sagte botter kookwater . Meng koekmeel en sout in 'n groot mengbak. Voeg die kookolie by die koekmeel en vryf...
View ArticleCharl se Oudtydse Soetkoekies
Hierdie is 'n baie ou resep uit die laat 1800's. Ek het dit aangepas na die metrieke stelsel om afmeet van bestandele te vergemaklik. Dis 'n groot resep vir baie koekies, maar hulle hou nie lank as die...
View ArticleGebakte Bone Slaai
So ietsie anders, heerlike slaai in 'n oogknip 1 blik gebakte bone in tamatiesous 1 piesang, gekerf 1/2 koppie mayonnaise Meng als saam. Bedien dadelik Sprinkel met gekapte pietersielie. Resep deur :...
View ArticleKerrie Frikkadel met Piesang
Bestanddele vir frikkadelle: 1 groot ui, fyngekap 30 ml olie 1 groot geelwortel, geskil en grof gerasper 1 kg maalvleis 3 el blatjang mespunt naeltjies 1 el worcestersous 5 ml kerriepoeier 1 tl sout...
View ArticleRomerige Russian en Spinasie Pasta Gebak
Smul Randrekker . 8 ESKORT Kaas Russians - happie groote gesny olyfolie 2 knoffeltoontjies - gekneus 1 groot ui - fyn gekap 1 pakkie kits witsous - aangemaak volgens instruksies 2 kop vars spinasie -...
View ArticlePrego Hoender Sosaties
Vinger aflek lekkerte . 1 kg ontbeende hoenderborsies – met die velletjie aan – in blokkies gesny (so 4cm by 4 cm groot) Marinade: 300 ml Prego sous 10 ml sout 5 ml fyn gemmer 5 el appelkooskonfyt 1 el...
View ArticleBiltong
Hierdie is 'n heerlike biltong-resep, maar dit werk meer op "gevoel" as presiese hoeveelhede. So sien jou eerste paar pogings as eksperimente tot jy jou hoeveelhede en weektye reg kry (maak 'n nota van...
View ArticleHam, Sampioen en Eier Bakkies
Smul lekker idee vir ontbyt - in jou muffin pan . 12 groot eiers 12 snye (groot ronde) bv. York Ham 1 koppie cheddar kaas, gerasper pakkie sampioene, gekerf en in botter gebraai sout gemaalde...
View ArticleSmeerdeeg vir Melktert Kors
Genoeg vir 3 foelie tertbakkies 1 ekstra groot eier 4 el botter / margarien 25 ml suiker 2 ml vanielje geursel 125 ml koekmeel 5 ml bakpoeier knippie sout Voorverhit oond na 180 C Skei die eier,...
View ArticleSjokolade Eclair Yskastert
So verleidelik ! 2 pakkies tennisbeskuitjies 3 kop yskoue volroom melk 2 pakkies MOIR'S instant pudding - vanilla geur 375 ml room . Sjokolade Stroop: ½ kop kakao poeier 1 kop suiker ¼ kop melk ½ kop...
View ArticleVerrassings Vis Pakkies
Hierdie is trooskos vir die siel, ek eet die gereg sommer met 'n eetlepel in een hand en broodjie in ander hand sodat ek al daai heerlike sousies kan opdep met brood . Genoeg vir 3 pakkies, pas aan vir...
View Article