Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Prego Hoender Sosaties

$
0
0

Vinger aflek lekkerte . 1 kg ontbeende hoenderborsies – met die velletjie aan – in blokkies gesny (so 4cm by 4 cm groot) Marinade: 300 ml Prego sous 10 ml sout 5 ml fyn gemmer 5 el appelkooskonfyt 1 el bruinsuiker . Meng al die bestanddele vir die marinade en kook vir 5 minute . Laat goed afkoel en gooi sous oor vleislokkies Marineer vir minstens 5 ure. Roer af en toe Laat lê sosatiestokkies paar uur in water Ryg nou vleislokkies op die stokkie Nou is dit gereed vir matige kole of die oond. Bedruip gereeld met die oorblywende marinade oor terwyl jy braai/bak . * in die oond ~ Bak in voorverhitte oond by 180 C in die sous tot glansend bruin,

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286