Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Romerige Russian en Spinasie Pasta Gebak

$
0
0

Smul Randrekker . 8 ESKORT Kaas Russians - happie groote gesny olyfolie 2 knoffeltoontjies - gekneus 1 groot ui - fyn gekap 1 pakkie kits witsous - aangemaak volgens instruksies 2 kop vars spinasie - fyn opgekap 1 kop gerasperde mozzarella kaas - gerasper 1 kop cheddar kaas - gerasper 30 ml oreganum 5 ml tiemie Swartpeper na smaak 3 kop rou pasta van jou keuse . Voorverhit oond tot 180 C. . Kook die pasta volgens die instruksies. Braai die ui en knoffel in bietjie olyfolie, voeg die opgesnye Kaas Russians by die gebraaide ui en knoffel in die pan - roerbraai vir 10 minute tot goudbruin By die gaar pasta, meng die cheddarkaas, rou spinasie en gebraaide ui en Russians deur. Geur met oreganum, tiemie en swartpeper na smaak Gooi alles in oodvaste bak, giet witsous oor, prinkel met mozzarellakaas en bak vir 45 minute tot goudbruin Bedien met vars broorolletjies en groenslaai

Viewing all articles
Browse latest Browse all 286

Latest Images