Quantcast
Channel: Boerekos – Kook met Nostalgie
Browsing all 286 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjokolade Mayonnaise koek

  Die Mayonnaise maak die koek lekker klam. Die koek bly vir dae lank klam . Beste koek ooit! . (Maak 1 groot koek) 500 ml koekmeelblom 150 ml kakaopoeier 15 ml bakpoeier 5 ml koeksoda 3 jumbo eiers -...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rolkoek –“swiss roll”

Die geheim van rolkoek is om baie vinnig daarmee te werk te gaan sodra dit uit die oond kom, moenie langer as 10 minute bak nie, maak seker jou oond is vooraf die verlangde hitte voor jy begin om die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oudtydse Vla Koekies

Ek deel graag vandag die klein staatmaker koekies ~ "Oudtydse Vla Koekies " ~ uit skoonma se boekie, die is 'n wenner, en jou koekieblikke kan jy gereeld volmaak met die vinnige staatmaker ... 250 g...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Kafee op die hoek ” Vis

Lekker bros gebakte vis is in 'n degie 4 tot 6  hake fillets - gevries 2 kop koekmeel 1/2 tl sout 1/2 tl rooipeper "cayenne pepper" 8 druppels "egg yellow" kos kleursel kouewater (so 2 koppie) 1 lt...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sherrie Lamskenkels

Smul lekker Lamskenkels oppi stoof , ook heerlik resep vir potjie op die vuur( gebruik swart plaboom pot as jy een byderhand het) 1 heel lamskenkel per persoon 1 kop koekmeel 4 el botter 1 el olie 1...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Steak en Sampioen pastei

  Smul lekker vullende bodemlose pastei, tuisgebak ; die beste !! bestanddele 600 g matured rump steak in klein blokkies gesny 1 pakkie sampioene - gewas en opgekerf 30 ml Olie 30 ml botter 1 pakkie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stampmielies en Potbraai

Kook met nostalgie . Vir die stampmielies: 4 koppies stampmielies ( genoeg vir 4 - 6 mense) 1 tl sout 2 el botter genoeg kookwater Gooi stampmielies in kastrol, soel deeglik af met kouewater Bedek met...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Heel Hoender “flattie” oor die kole

1 lekker groot plaashoender sowat 1 liter marinade van jou keuse, met paar druppels kookolie by gemeng sout en peper na smaak . Was daai hoender nou deeglik onder lopende koue water, kyk vir los...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Flamed grill” Heel Biefstuk oor die kole

Hoe ook al, ‘n heel Biefstuk braai is fantasties op die kole . 1 tot 2 kg Silveside of Sirloin Biefstuk; vroeg uit die yskas , uit sy verpakking verwyder en bring na kamertemperatuur Olyfolie 125ml...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sout en Peper Spinasie

Kook met nostalgie - Spinasie soos ouma gemaak het .. 2 groot bossies vars Spinasie 1 groot ui - opgekap 1 groot aatappel in blokkies gesny 1 groot ryp tamatie - opgekap 2 el botter sout en peper na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wortelslaai

Moenie die slaai te lank voor die tyd maak nie, die gerasperde wortel moet nog lekker krakerig wees as jy die slaai voorsit .5 groot vars Wortels 1 groot ryp Pynappel geskil, kern uitgeaal en in happie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Smullekker Kerriemaalvleis Pastei

Tuisgebak.. eindloos heerlik! - (genoeg vir so 4 mense) Vir die Maalvleis: 1kg bees maalvleis 1 groot ui, opgekap 3 knoffeltoontjies - gekneus 1 el asyn ½ kop appelkoos konfyt 3 el goeie kerriepoeier ½...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Eenpot Lekkerte, Macaroni en Mins

Lekker ou staatmaker keer op keer, Macaroni en Maalvleis. Met die Bolognaise (cook in sauce) het jy geen ander speserye en fitterjasies nodig nie, dis baie geurig en smaaklik ! Die is 'n lekker rand...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Heel Sout Skaapribbetjie oor die Kole

Lek jou lippe af. Stadig. Stadig. Stadig. --- Vat jou tyd. Of jy nou drink of nie. Langs die vuur vir 2 ure of so werk goed, laat daai vetjies lekker uitbraai. Hy braai en skroei 'n biejtie. . Jy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Korslose Pampoentert

Ooskiet pampoen? Hier is 'n plan ! 2 kop gaar pampoen, fyn gedruk (droog gekook dit moenie waterig wees nie) halwe kop koekmeel 1 x 410g-blik kondensmelk 4 groot eiers, geskei 5 ml gemmer 2.5 ml...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoender Herderspastei

'n Gereg  uit eie bodem, smul lekker randrekker ! 6 hoenderborsies in blokkies gesny 1 groot ui - fyn opgekap 1 pakkie sampioene, gewas en grof opgekap 30 ml olie 1 groot ui - fyn opgekap 1 pakkie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Krummel Lamstjoppies

'n heerlike alternatief vir daai ou allerdaagse lamstjoppies! 8 tot 10 loin lamstjops 2 pakkies royco uiesoppoeier 400 ml vars broodkrummels 10 ml roosmaryn 3 eiers - geklits 100 ml kookolie om te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Varkworsie frikkadelle met Spaghetti

Heerlike pasta gereg, een -  twee - drie, lekker smul randrekker 6 Eskort Gold Medal Pork Sausage - ontdooi koppie koekmeel 2 knoffeltoontjies- gekneus 1 groot ui, gekap 1 tl tiemie sout en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Diepgebraai Pampoenpoffertjies

Oorskiet pampoen? Hier is 'n heerlik verslawende plan ! Jy benodig: 1 kop pampoen, droog gekook en fyn gedruk (moenie waterig wees nie) 1 kop koekmeel 2 tl bakpoeier mespunt gemmer poeier mespunt sout...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Frikkadel – Skorsies

2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak 'n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maalvleis 1...

View Article
Browsing all 286 articles
Browse latest View live