Vinger aflek lekker “spare rib”
trooskos !! 1.5 kg vark "spare rib" snitte 1 pakkie Royco spare rib marinade (aangemaak soos op pakkie aangedui) 200 ml coke cola 3 el botter sout en peper na smaak . Voorverhit die oond tot 180 grade...
View ArticleWinterstroos Beesvleis en Groente Bredie
1 kg heel skywe beeskook van jou keuse (dikrib, brisket, chuck ens.) 2 groot uie, opgekap 2 groot aartappels - geskil en in kwart gesny 3 wortels, geskraap en opgekap in hap grootte 2 kop gevriesde...
View ArticleMichael se Varkrol
Kom ons kyk gou of ek 'n resep kan weergee wat julle 'n idee kan gee wat ek hier gemaak het. Eerstens het ek gegaan en beide kante van die belly kruissnitte gemaak sodat die geure diep in die vleis kan...
View ArticleBeesvleis met ertjie, lensie en gort sop
Winter troos !! . 500g bees-skenkel 1 el asyn 3 el botter 1 groot uie, fyn opgekap 1 pakkie beesstert sop 2 aartappels, geskil en gerasper 2 ryp tamaties, skil verwyder en opgekap 3 kop "soup mix" ( 4...
View ArticlePotbraai met Heuning Wortels en Knoffel Kapokaartappels
Kook met nostalgie 1 kg beeskook dikrib (short rib) 2 groot uie, opgekap 5 knoffeltoontjies, gekneus 4 el botter 1/2 tl droe tiemie 1/2 tl geroosterde koljander, fyngemaal mespunt fyn naeltjies...
View ArticlePrego steak rolletjies
Naweek kos !! Vinger aflek lekker een ,sommer tjop tjop aanmekaar.... 600 g Tenderised Steak (repies gesny) 300 ml Prego sous 30ml olie 3 el botter ** 4 Broodrolletjies van jou keuse So gemaak::...
View ArticleKatjiebotter koekies
Lekker koekblik bederfies - sonder koekmeel . 1 kop katjiebotter (peanutbutter) 1 kop bruin suiker 1 ekstra groot eier ~ (kamertemperatuur) liggies geklits growwesout vir sprinkel **opsioneel...
View ArticleSappige Suurlemoen en Peper T-Been in die pan
500 g T Been per persoon (matured) oopgestaan dat dit lug skep, vleis moet kamertemperatuur wees Olyfolie Botter ( so 3 el ) Suurlemoensap Growwe gemaalde swartpeper (genoeg, moenie skaam wees nie )...
View ArticleBunny chow met rosyntjiebrood
So ietsie anders, 'n twist met 'n rosyntjiebrood wat die kerrie kombinasie 'n wenner maak 1 vars rosyntjiebrood Vir die kerrie Kerrie: 1kg beesvleis, groot blokke gesny 125 ml kookolie 1 eetlepel asyn...
View ArticleKaas Soentjies
Wat jy nodig het: 1/2 koppie melk 2 eiers liggies geklits 2 koppie kaas gerasper 1 koppie bruismeel 3 repe spekvleis opgekap en gebraai en afgekoel 1 ui opgekap, liggies gebraai en afgekoel mespunt...
View ArticleSpoorwegkoek
Nostalgiese bederf; uit ouma se resepteboek. Wonder wie het met die een groot geword? 125 g sagte botter 4 eiers geskei 400 g suiker 375 ml melk 80 ml brandewyn 480 g koekmeel 5 ml koeksoda 10 ml...
View ArticleGegeurde broodkrummels
Maak jou eie broodkrummels in 'n japtrap ! Goedkoop en daars altyd ou brood in die huis ! 1 enige gesnyde ou brood, uitgedroog in oond by 110 C tot dor en kirk droog, (so 50 min) draai tussenposes om...
View ArticleKlam vanielje sponskoek
6 groot eiers 250 ml strooisuiker 5 ml vanielje geursel 250 ml koekmeel 5 ml bakpoeier 15 ml kookwater 200 ml aarbeikonfyt Geklopte room Versiersuiker vir sprinkel metode Voorverhitte oond 180 C Klits...
View ArticleSmul lekker Sampioen Pizza
Lekkerste Vleislose Maandag Ete (per persoon) Handvol gerasperde Cheddar Kaas Handvol gerasperde Mozzerella Kaas Handvol Sampioene afgewas en grof opgekap 2 knoffeltoontjies; gekneus en opgekap Tabasco...
View ArticleTuisgemaakte Sjokolade Stroop
1 kop Room 1 kop Suiker 3/4 kop kakao 1 tl vanilla geursel knippie sout 2 el stroop Roer al die bestanddele saam in 'n lekker groot souspan oor matige hitte totsuiker opgelos is, tot glad en blink...
View ArticleJack Daniel’s Malvapoeding
Gee die ou gunsteling 'n lekker twist; soveel lekkerder die volgende dag ! 1 kop strooisuiker 2 groot eiers 1 el appelkooskonfyt 1 1/2 kop koekmeel 1 tl koeksoda 1 knippie sout 2 el botter 1 el asyn...
View ArticleGeurige Rasta Rys
Dié naam is afgelei van die rooi, geel en groen kleur van die soetrissies in die gereg 1 ui, in skywe gesny 2 knoffeltoontjies ; gekneus en opgekap 3 soetrissies ; 1 groen, 1 rooi en 1 geel ontpit en...
View ArticleSpek en Spinasie Mieliebrood
Lekker broodjie vir enige bygereg, of baie lekker sommer so op sy eie 500g bruismeel 8 repies spekvleis, bros gebraai en fyn gekap en afgekoel halwe kop cheddar kaas, gerasper 2 groot spinasie blare...
View ArticlePatatwiele
5 patats gekook en fyn gedruk en afgekoel moenie waterig wees nie) 1 rol blaardeeg - ontdooi 1 kop kaneelsuiker ((kaneel en suiker mengsel) 1 kop bruinsuiker 1 kop room Voorverhit oond 180 C Rol...
View ArticleBrandewyn en Rosyntjie Potpoeding
Stroop : 4 kop kookwater 2 k suiker 2 el botter 1 kop brandewyn 2 el botter 1 tl karamel essense In 'n lekker groot kastrol wat mooi kan seel; bring alles saam tot kookpunt, roer tot suiker opgelos is...
View Article