Permantige Sjokoladekoek
Permantige Sjokoladekoek met 'n witsjokolade versiersel, dubbele lekkerte wat die tone sal laat krul Jy het nodig: 1½ kop koekmeel 1 el bakpoeier 100g goeie gehalte donkersjokolade 6 eiers - geskei 1½...
View ArticleLui Lekker Lamspotjie
Lui lekker Lamspotjie wat gaan tokkel met jou smaaksintuie. Propvol heilsaamheid. Lief vir kool? ... die is 'n moet ! Trooskos Jy het nodig: 2 kg Lamskenkels 2 hande vol klein uitjies - geskil 6 heel...
View ArticleMaak in n japtrap jou eie botter
Ek vind deesdae se winkel botter regtig nie veel van waarde wat smaak betref nie, en boonop is dit geweldig duur, maak jou eie teen minder as R50 vir 400 gram, ryk, en heerlik sonder enige...
View ArticleBraai bysake: Biltong Rolletjies en knoffel aartappels
Lekker plan vir gister Se broodrolletjies wat Al bietjie hard geword het. Jy het nodig: Broodrolletjies Klam fyn gekerfde biltong 1 medium grootte aartappel Vir elk Gekneusde knoffel Gerasperde Kaas...
View ArticlePeri-Peri Polonie Poffertjies
Lekker randrekker met 'n bytJy het nodig3kop bruismeel2 ekstra groot eiers3 dik skywe goeie gehalte Polonie, grof gerasper 1½ tl kerriepoeier ½ tl peri peri poeier ½ tl sout*opsioneel fyn gekerfde...
View ArticleKatjiebotter en Klapper Fudge
Verslawende energie happies, belowe jou jy gaan nie by een blokkie bly nie, geniet 500g wit of bruin suiker 1 x 270g sagte Grondboontjiebotter 200g botter 200ml melk 150g klapper, plus bietjie ekstra...
View ArticleMuesli Crunchies
Baie maklik om te maak. Lekker gesonde peuselhappie, jy gaan die resep weer en weer probeer, almal gaan dol wees hieroor. Hou die koekblik vol250g botter 2 el gouestroop 2 kop hawermout 1 kop koekmeel...
View ArticleSjokolade Hawermout Rots Koekies
Koekblik bederfies, lekker vir deur die dag peusel, kosblikke of sommer in 'n mooi pakkie as geskenkie 2 kop koekmeel 1 el kakao mespunt sout 2 kop hawermout 1 kop klapper 1 kop muesli - enige geur 1½...
View Article“Sloppy Joe” Boepensies
Naweek kos? …of sommer om daai Maandag Blues te verwilder........trooskos vir seker! Wat is dan nou lekkerder as 'n tuisgebakte vetkoek, 'n vulsel van ouds! 800g beesmaalvleis100 ml kookolie1 groot ui...
View ArticleSjokolade Karamel Koek met Oemf !
Die lekkerste klamste sjokolade koek wat jy ooit jou tande in sal lê. As jy 'n soettand het en absoluut mal is oor sjokolade, moet jy hierdie resep uit probeer, stukkie hemel op sy eieVir die...
View ArticleBiltong en Kaas Rots Beskuitjies
Lekkerste peuselhappies vir om die vuur, vir die kosblik of sommer vir die lekker daarvan. Jy benodig: 1kg BruismeelKits Kaassouspoeier, 2el opgehoop (Knorr)250g Botter - yskoud1 kop gerasperde...
View ArticleBobaas Melktert met Smeerkors
Bobaas Melktert, regte ou staatmaker. So vinnig om te maak Kors:250 ml bruismeelknippie sout3el sagte botter3el witsuiker1 jumbo eierbietjie koue melk - ekstra Vulsel:1Lt volroom melk6el botter4 jumbo...
View ArticleStadig Geroosterde Varkpens met Perskes
'n Eenvoudige, lui maar uithaler resep, vinger aflek lekkerte ! Jy het nodig+- 1½ kg Varkpens (pork belly) – spek se bolaag in repies gesny, tot teenaan die vleis410g blik KOO perskeskywe in...
View ArticleAlna se Bobotie met ‘n degie
Vingers afge-eet. Verandering is altyd goed. Moet nie maalvleis droog kook nie. Sousie nodig vir deeg bo om op te slurp..1kg maalvleis2 uie2 eetl asyn2 eetl blatjang1 eetl kerrie1 eetl appelkoos fyn...
View ArticleWortel & Vanilla Sponspoeding
Lus vir 'n ou soetigheid, lekker middel van die maand randrekker. Heerlik klam, lekkerder hoe langer hy staan. Jy het nodig:350g wit suiker100g sagte Botter200ml melk.300g bruismeelknippie sout1...
View ArticleKaas en Kruie Broodjie
Staatmaker broodjie, sommer 1,2,3 aanmekaar geslaan, geen wag om te reis nie. Lekker saam braaivleis, potjie, pasta of sommer net so op sy eie met bietjie botter Jy het nodig: 2 kop Bruismeel3 groot...
View ArticlePiesang en OBS Broodjie
'n Maklike piesangbroodjie sonder koeksoda, met 'n doepa sherry, lekker vinnige meng en bak 3 oorryp piesang fyngedruk½ kop bruinsuiker1½ kop bruismeel1 groot eier3 el botter1 el kookolie125 ml Old...
View ArticleSlapdeeg Maalvleis Muffin Pasteitjies
Lekker randrekker. 'n Wenner vir oorskiet kos. Maalvleis gaargemaak volgens jou smaak, nie te loperig nie, ... (of enige vulsel van oorsiet vleis, afgekoel(hoender en mayo, tuna en mayo, oorskiet...
View ArticleTamatie Rissie en Roosmaryn Konfyt
1.5 kg ryp tamataiesKookwater1 kg wit suiker35 ml suurlemoensapgekneusde groen gemmerstukke – fyn opgesny1 Habanero rissie - pitte verwyder , baie fyn opgekap (jy kan enige groen brandrissie ook...
View ArticleKortpad Sjokolade-Karamel Mint Pankoek
Sonder fierjasies. Die koek is klam en heerlik, vinnig om aanmekaar te sit vir onverwagste soettand verspoekkies 500g Snowflake Easymix Chocolate Muffin Mix1 tl kits koffiepoeier3 groot eiers -...
View Article