Lekker Maklike Ontbyt Beskuit
JY BENODIG 2 koppies All-Bran Flakes, fyner gedruk (maar nie verkrummel nie!) 6 ½ koppies (1 kg) bruismeel 3 teelepels bakpoeier 1 - 2 teelepels sout 2 koppies bruinsuiker 2 koppies sonneblomsaad ½...
View ArticleMilo-koekies
Grootmaak Koekblik bederfies Jy het nodig:3. kop witsuiker. 3 kop bruinsuiker. 6 eiers. 750g botter by kamertemperatuur. 7 kop bruismeel. 3 kop Milo. 3 kop sjokolade splinters. 2 tl vanielje geursel...
View ArticleBrownies
Koekblik bederfies - Vinnig en maklik, elke Brownie liefhebber se droom, Bestanddele 125g Botter1 kop witsuiker1tl vanieljegeursel3 groot eiers3 el kakaopoeier 2 tl koffiepoeier 125 ml kookwater200 ml...
View ArticleWors en Boontjie Kerrie met Pasteikors
Gebakte bone en wors soos vinkel en koljander. Heerlike pasteikors ipv kapokaartappels, maak die ;n wenner dis. Propvol proteine Wat jy benodig2 el botter80ml kookolie2 groot uie, gekap3...
View ArticlePiesang en Amarula Kolwyntjies
Ideaal vir kosblikke, ‘n ligte ontbyt. of peuselhap 2 kop bruismeel2 groot eiers1 kop witsuiker¼ tl sout¼ tl kaneel½ tl koeksoda5 baie ryp piesangs- fyngedruk2 el botter gesmelte1 tl vanielje geursel1...
View ArticleAPPELKOOSBOTTER OONDGEGEBAKTE SNOEK
In die oond net so lekker. Snoek sy eie unieke lekker smaak, met die lekker van hand eet saam brood en in spanning die grate uit te haal.vir die volgende happie heilsaamheidSo gemaak± 1.5 kg snoek -...
View ArticleKarringmelk Beskuit
Meng:7 koppies koekmeel6 teelepels bakpoeier1 teelepel koeksoda1 teelepel sout1/2 teelepel kremetart Klits:2 eiers2 koppies karringmelk1 koppie suiker125 g gesmelte margarien Verhit oond tot 180 CVoeg...
View ArticleHeuning Appels met neute en vanieljeroomys
100g botter125ml heuning4 appels, in groot duk ringe of skywe gesny, skil nog aan50g haselneute50g gevlokte amandels50g pekanneutevanilla roomys Plaas die botter in ‘n braaipan en verhit dit op lae...
View ArticleOuma se Kul Mielie Potbrood
8k Koekmeel1/2k Suiker 2 Pakkies kitsgis 1 tl Sout Blikkie heelpit mielies, gedreineer, droog gedruk met skoon doek1/2k Varkvet 700 ml lou warm water Meng die droe bestanddele en vryf die vet met...
View ArticleWortelmuffins met roomkaasversiersel
- Dis die lekkerste Muffins - (Maak: 12) 430 g koekmeel165 g sagte bruinsuiker5 ml bakpoeier2,5 ml koeksodamespunt sout5 ml fyn kaneelkoppie oliekoppie yogurtkoppie pynappelstukke, fyn gesny2 ekstra...
View ArticleParmesaankaas Sous
60 ml botter45 ml koekmeel500 ml room100 g parmesaankaas, fyngeraspersout en varsgemaalde swartpeper5 ml fyn neutmuskaat (nutmeg) Plaas botter in middelslag-pot en smelt oor hoë hitte. Voeg meel by en...
View ArticleBobotie
1 kg Maalvleis (skaap- of beesvleis)3-5 Knoffelhuisies, fyngedruk4 heel Naeltjies (of ¼ t fyn naeltjies*)3 dik snye dag-oue Brood3 groot Uie, fyn gekerf3 eiers, geklits1 ½ tot 2 koppies Water1 koppie...
View ArticleVrystaatse Melktert
Self kors onderste bo melktert 1 Koppie meel1 Koppie suiker1 Teelepel bakpoeier2 Eetlepels botter1 Teelepel Vanilla3-4 Koppies melk (afhangende van hoe groot die eiers is)3 Eiers Skei eiwit en...
View ArticleBoontjiesop en spek
500g pakkie droë suikerbone, oornag geweek in koue water250g gerookte spek, in blokkies gesny,1 varkpootjie2.5 liter water1 groot ui gekap1 wortel, grof gerasper65g (1blikkie) tamatiepasta2...
View ArticleStrooperige Koeksisters
Stroop: 1L (4 k) Suiker375ml (1 ½ k) Water2.5ml (½ t) Kremetart2.5ml (½ t) fyn GemmerTwee stukke heel Kaneel5 tot 10 ml (1 tot 2 t) Gliserien Deeg: 1 L (4 k) Koekmeelblom2.5ml (½ t) Sout30ml (2 e)...
View ArticleBierbrood
500 g bruismeel30 ml suiker5 ml sout5 ml gemengde kruie1 blikkie of botteltjie bier (340 ml) Verhit die oond tot 180C. Smeer n middelslag-broodpan met n volume van 1.5 l (6 K) met botter. Meng die...
View ArticleLewer op n stokkie
250 g onpitte pruimedante250 ml soet muskadel500 g skaap/bees lewer30 ml suurlemoen sap15 ml vars gekapte tiemie (5 ml droog)250 g spek15 ml mostert Week die pruimedante in die muskadel vir n uur....
View ArticleSoutbeesvleis
1,5 kg soutbeesvleis5 heel peperkorrels2 heel naeltjies1 lourierblaar1 ui, gekap Plaas vleis in 'n swaarboomkastrol en bedek met koue water. Bind die speserye in 'n moeseliensakkie en plaas in water...
View ArticleBaba-aartappelslaai met jogurt-suurroomsous
1 kg baba-aartappels, geskrop en gehalveer250 ml suurroom100 ml dik mayonnaise250 ml Griekse jogurt15 ml heelkorrelmosterdvars gemaalde swartpepervars pietersielie, gekapsuiker na smaak Kook...
View ArticleGevulde, gebakte tamaties
middelmatige tamaties200g lewersmeer200g geroomde maaskaas20ml gekapte uisout en peper na smaak Sny die bokant van elke tamatie af en krap die sagte gedeelte van elke tamatie uit. Meng die lewersmeer,...
View Article